Farm Manager Position

Saturday, 7 May, 2022
Francois Engelbrecht     +27662263058
Western Cape  

Goeie dag almal ek is Francois 38 j oud ongetroud, ek is dringend opsoek na werk ek het 13 jaar se ondervinding in Plaasbestuurder wees met bree kennis in olywe en wingerd, ek het ook kwalifikasies in wingerdbou bv: stokontwikkeling, ek sal graag in die Wynland omgewing wil werk ek sal dit hartlik waardeer as daar iemand daar buite is wat my kan help my kontak besonderhede is:
Epos: francoisengelbrecht83@gmail.com 
Selfoon: 0662263058