Logistieke Skeduleerder - Stellenbosch

Wednesday, 11 May, 2022
Lee-Zanne Flaatten     0824188747
Stellenbosch  

Vereistes vir die pos is as volg:

  • Minimum 2 - 3 jaar ondervinding met oorgrens vragte.
  • Moet ondervinding hê met SADC Sertifikasie/Sertifisering prosedures.
  • “Bonded/Non-Bonded en Import/Export containers” vrag kennis sal sterk in die geskikte kandidaat se guns tel.
  • Uitstekende kommunikasie sowel as goeie beplanningsvaardighede.
  • Doelwit georiënteerd asook uitstekende projekbestuurvaardighede.
  • Sterk administratiewe vaardighede, veral met Debiteure & Krediteure.

Verantwoordelikhede

  • Prys onderhandelinge met verskaffers/karweiers.
  • Projekbestuur.
  • Invoer/uitvoer dokumentasie voorbereiding.
  • Monitering van Oorgrens agente.
  • Opdatering van daaglikse “tracking”  – Gereelde kommunikasie tussen karweiers en kliënte.

Epos CV IN WORD FORMAAT: cvs@agricruitment.co.za