Rekenmeester - Landbou Kommoditeite - Stellenbosch

Wednesday, 11 May, 2022
Lee-Zanne Flaatten     0824188747
Stellenbosch  

ONDERVINDING EN KWALIFIKASIE:

• Rekeningkunde kwalifikasie met verkieslik SAICA/SAIPA/CIMA klerkskap voltooi.

• Hons-graad sal in guns tel.

• Klerkskap.

• 2 jaar toepaslike ondervinding sal in guns tel.

SLEUTELVAARDIGHEDE:

• Goeie aandag aan detail.

• Analities.

• Vermoë om in 'n span te werk.

• Kan goed prioritiseer tussen belangrike take.

• Goeie analitiese vaardighede.

• Goeie kommunikasie vaardighede in Afrikaans en Engels.

POS VERANTWOORDELIKHEDE:

• Opstel van jaarlikse begrotings van sekere entiteite.

• Voorbereiding en hantering van jaarlikse oudit.

• Maandelikse verslagdoening van selektiewe entiteite.

• Instel van kontroles om uitgawes te monitor.

• Maandelikse afwykings verslae.

• Bestuur van admin personeel.

• Kontrole oor allokering van uitgawes per entiteit en afdelings in entiteit.

• Verantwoordelik vir alle belasting en statutêre vereistes.

Epos CV IN WORD FORMAAT: cvs@agricruitment.co.za