Logistieke Krediteure Kontroleerder - Landbou Kommoditeite - Stellenbosch

Wednesday, 18 May, 2022
Lee-Zanne Flaatten     0824188747
Stellenbosch  

VEREISTES VIR DIE POS:

• Finansiële of relevante kwalifikasie

• 1-2 jaar ervaring

• Logistieke & Finansiële agtergrond

• Uitstekende kliënte diens

• Goeie beplanning en organisatoriese vaardighede

• Uitstekende kommunikasievaardighede

• Vermoë om in 'n span te werk

• Goeie aandag aan detail

• Vermoë om baie akkuraat en doeltreffend te werk

• Vermoë om met hoë volumes te werk

POS VERANTWOORDELIKHEDE:

• Laai van Logistieke krediteure.

• Rekonsiliasies van logistieke krediteure.

• Betalings import - files opstel en laai op bank.

• Laai en allokeer betalings gemaak op stelsel.

• Ad hoc navrae by logistieke krediteure.

EPOS CV IN WORD FORMAAT: cvs@agricruitment.co.za