Administratiewe Koordineerder - Graan Industrie - Stellenbosch

Wednesday, 18 May, 2022
Lee-Zanne Flaatten     0824188747
Stellenbosch  

ONDERVINDING EN KWALIFIKASIE:

• Ten minste 2 -3 jaar ondervinding in ʼn administratiewe of finansiële rol.

• Relevante graad sal in die kandidaat se guns tel.

SLEUTELVAARDIGHEDE:

• Analities.

• Goeie Excel vaardighede.

• Uitstekende kliënte diens vaardighede.

• Goeie beplanning en organisatoriese vaardighede.

• Uitstekende kommunikasievaardighede.

• Vermoë om in 'n span te werk.

• Goeie aandag aan detail.

• Vermoë om baie akkuraat en doeltreffend te werk.

• Moet onder hoë druk kan werk gedurende seisoentyd.

POS VERANTWOORDELIKHEDE:

• Oopmaak van kontrakte op stelsel.

• Uitmaak van fisiese kontrakte (Aankoopskontrakte en verkoopskontrakte).

• Uitstuur van kontrakte aan kliënte en verskaffers.

• Insamel van ongetekende kontrakte.

• Bestuur van maandelikse NEDBANK oudit d.m.v. insameling van aflewerings bewyse (POD’s) & stoor van fakture sowel as getekende kontrakte.

• Maandelikse kommissie rekonsiliasies.

• Nagaan en ontleding van wins berekeninge.

• Fakturering aan kliënte.

• Nuwe kliënte skep op stelsel.

EPOS CV IN WORD FORMAAT: cvs@agricruitment.co.za