Junior Produksie Bestuurder

Friday, 5 August, 2022
Adele    
Wellington  

Ons is opsoek na 'n Junior Produksie Bestuurder in Landbou bedryf.
Sober gewoontes, kan onafhanklik werk met bestuurders lisensie.
Kantoor is in Wellington
Stuur cv: cvfarmaansoeke@gmail.com