ONDERVINDING EN KWALIFIKASIE:
• BCom of enige tersiêre kwalifikasie.
• Ondervinding in soortgelyke rol sal in die kandidaat se guns tel.
SLEUTELVAARDIGHEDE:
• Die vermoë om onder hoë druk te werk veral tydens die seisoen.
• Analities.
• Goeie Excel vaardighede.
• Uitstekende kliënte diens vaardighede.
• Goeie beplanning en organisatoriese vaardighede.
• Uitstekende kommunikasievaardighede.
• Goeie aandag aan detail.
• Vermoë om baie akkuraat en doeltreffend te werk.
POS VERANTWOORDELIKHEDE:
• Uitvoer beplanning – containers op skepe.
• Transport vanaf verwerkingsaanlegte na Durban (of pak fasiliteit) hawe.
• Stoor fasiliteite monitor en voorraadopnames van eksterne hanteer.
• Monitering van transport, verskeping en enige uitvoer tariewe.
• Hantering van alle logistiek vir plaaslike verkope.
• Ondersteuning met plaaslike verkope, koördinering met aanlegte vir laai beplanning.
• Uitlaai instruksies aan aanlegte.
• Uitvoer dokumentasie hanteer.
• Algemene operasionele ondersteuning pekanneute en macadamia neute.
EPOS CV IN WORD FORMAAT - SLEGS CVS'S ONTVANG IN HIERDIE FORMAAT SAL OORWEEG WORD