Friday, 17 November, 2023
Johan Sadie
0849749015
Paarl
Ek soek graag 'n werksgeleentheid in Paarl en omliggende areas.
Ek het 19 jaar ondervinding in die volgende velde:
Logistiek, Stoorman, Stoor en Voorrad Bestuur insluitend voorraad stelsels.
Aankope, Alle ontvangstes, Kwaliteit Bestuur, Verpakking en Versending.
Alle Administrasie van ontvangste van rou materiale, verwerking, verpakking, versending en verskeping van finale produk.
Ek het 'n geldige vurkhyster lisensie. Ek kan alle bakkies, trokke en vraghouers laai sowel as aflaai.
Op U versoek sal ek dadelik my CV en verwysings aanstuur.
Baie dankie vir U tyd.
Vriendelike Groete
Johan Sadie
johansadie5056@gmail.com
084 974 9015