Plaasbestuurder - Wild - Middelburg, Transvaal

Monday, 20 November, 2023
Lee-Zanne Flaatten     0824188747
  

ONDERVINDING EN KWALIFIKASIE:

Ten minste 3 jaar ondervinding in ʼn soortgelyke rol, sowel as die volgende sal in die kandidaat se guns tel:

Relevante naskoolse kwalifikasie.

Kennis van infrastruktuur instandhouding.

Ondervinding in die bestuur van personeel in ‘n landbou omgewing.

SLEUTELVAARDIGHEDE:

• Goeie kommunikasie vaardighede: Vermoë om verbaal en skriftelik duidelik te kommunikeer.

• Onafhanklik kan werk.

• Probleemoplossings vaardighede.

• Interpersoonlike vaardighede.

• Organiserings vermoë.

• Tegniese vaardighede.

POS VERANTWOORDELIKHEDE:

Verantwoordelikhede sluit in, maar is nie beperk tot:

• Skep en bestuur ‘n jaarlikse plaas begroting.

• Bestuur werkers korps van vyf personeel.

• Hou toesig oor werkplan sowel as weekliks en daaglikse taak lyste.

• Toesig hou oor finansiële administrasie rakende lewerings en betalings.

• Hou toesig oor die instandhouding van infrastruktuur, gereedskap en voorrade.

• Paaie en omheining opgradering sal belangrike aspek wees.

• Vestiging van wildspesies.

EPOS CV IN WORD FORMAAT: cvs@agricruitment.co.za

Slegs CV's in hierdie formaat sal oorweeg word.