Junior Uitvoere Kontroleerder - Vrugte Uitvoerder - Durbanville

Tuesday, 6 February, 2024
anonymous    
Durbanville  

AANSTELLINGS VEREISTES

  • Grade 12
  • Afrikaans 1ste taal
  • Minimum 2 jaar vorige toepaslike ervaring in landbou / vrugte uitvoere industrie
  • Uitstekende interpersoonlike vaardighede
  • Spanspeler
  • Vermoe om onder druk te kan funksioneer
  • Uitstekende beplanning & organiseringsvaardighede
  • Akkuraat & detail georienteerd
  • Geldige bestuurslisensie & eie betroubare vervoer

KPA’S

  • Koordineer & finaliseer die laai van vragte met verskepingslyne
  • Organiseer aflaai van vragte met produsente, koue store & vervoer kontrakteurs
  • Voltooi uitvoer dokumentasie
  • Skakel met produsente, vervoer kontrakteurs, verskepingslyne & PPECB re vrugte uitvoere
  • Organiseer die daaglikse laai van vragte met vervoer kontrakteurs
  • Voorraad beheer
  • Weeklikse beplanning met produsente voordat vragte gelaai word
  • Datavaslegging van weegbrug strokies

Kompeterende markverwante pakket word aangebied, wat byvoordele insluit

Om aansoek te doen, epos asb jou CV met JNR UITVOERE KONTROLEERDER as opskrif na leniseb@kubekanye.com en dui aan wat jou huidige bruto ctc maandelikse salaris & kennistydperk tans is.