Pakhuis & Paklyn Bestuurder - Vrugte Industrie - Groblersdal

Wednesday, 7 February, 2024
Lee-Zanne Flaatten    
  

SLEUTEL EIENSKAPPE:

  • Stel en bereik van Maatskappy teikens en doelwitte
  • Leier op gegewe gebied en spanspeler in die Maatskappy opset
  • Goeie kommunikasie vermoe met betrekking tot bestuur en medewerkers
  • Vooruitskattings kan doen
  • Uitdagings antisipeer en bespreek
  • Ingestel op produktiwiteit met aanwending van toerusting en personeel
  • Fyn kontrole oor personeel en voorraad in en uit
  • Implimentering en beheer oor stelsels vir bestuur van vloei
  • Selfgemotiveerd
  • Werkstrots
  • Afrikaans en Engels magtig

MINIMUM KWALIFIKASIES:

  • Pakhuis en lynbestuur ervaring
  • GLOBALGAP & PALTRAC vaardig met toepaslike ondervinding
  • Vertroud met PPECB standaard en hantering van inspeksies
  • Goeie mate van fiksheid en uitstekende gesondheid
  • Rekenaarvaardig

EPOS CV IN WORD FORMAAT: cvs@agricruitment.co.za