Kleinhoewe perseel gesoek

Monday, 12 February, 2024
Erhard Beukes     0717648865
Stellenbosch  

Kleinhoewe perseel gesoek vir die plant van Chenin Blanc druiwe met oog op maak van wyn en verkoop. Grootte van grond en maandelikse vergoeding onderhandelbaar.