Tenk Siwwe / Tank Sieves - R1500

Saturday, 20 April, 2024
anonymous    
Paarl  

Siwwe wat in tenke vasgemaak word tydens fermentasie om te voorkom dat krane blok met doppe - verseker dat jy oorpomp kan doen sonder doppe wat die kraan verstop.