Student: BAgric / BScAgric

Tuesday, 21 May, 2024
anonymous    
Northern Cape  

Posisie beskikbaar vir 'n gegradueerde, intellegente jong man wat bereid is om in die Noord-Kaap (Augrabies omgewing) te vestig.

Die ideale kandidaat moet bereid wees om gementor te word en bestuur by te staan in alle aspekte van boerdery bestuur, verskeie nuwe projekte, administrasie, nuwe tegnologie, dag-tot-dag beplanning en plaas take.  Oestyd in pakhuis of in wingerd te werk, bereid wees om na-ure en publieke vakansie dae te werk ens.  

Die persoon moet 'n geldige bestuurderes lisensie hê en verkieslik sy eie voertuig.  

'n Relevante graad, sterk rekenaarvaardig en tydelike plaaswerk ondervinding sal in sy guns tel.