Finansiële Klerk - Landbou (Besproeing) - Paarl

Friday, 21 June, 2024
Lee-Zanne Flaatten    
Paarl  

DOEL VAN POS:

Verantwoordelik vir finansiële en krediteure administrasie.

KWALIFIKASIES:

Minimum verwagte kwalifikasies:

Bedryfsrelavante tersiêre kwalifikasie soos ‘n Diploma in Finansies.

 ONDERVINDING:

Minimum verwagte ondervinding:.

Ten minste ses jaar in ‘n volle finansiële administratiewe pos.

AANSTELLINGSVEREISTES:

  • Sterk organisasie en tydsbestuurvaardighede
  • Rekenaar vaardig met Microsoft Office (bv. Excel)
  • Vertroud met rekenkundige sagteware (bv. Sage Pastel)
  • Aandag aan detail en akkuraatheid
  • Sterk verbale en geskrewe kommunikasievaardighede
  • Eerlik, netjies en hardwerkend

TAKE/VERANTWOORDELIKHEDE:

  •  Help met die verwerking van rekeninge betaalbaar
  • Kontroleer aflewerings notas met fakture en lees fakture in op Pastel
  • Voer in en verifieer die akkuraatheid van finansiële transaksies
  • Voer bankrekonsiliasies en rekonsiliasie take uit soos nodig
  • Handhaaf akkuraatheid en georganiseerde finansiële rekords en dokumente
  • Liasering van krediteure, afleweringsnotas en skandering
  • Betalings van kontant krediteure op bank weekliks
  • Rekonsilieer maandelikse krediteure en betaling op bank
  • Hanteer alle navrae van krediteure
  • Druk bankstate en pos uitgawe transaksies
  • Help met begroting soos nodig
  • Ondersteun admin span met verskeie projekte en take soos nodig

EPOS CV IN WORD FORMAAT: cvs@agricruitment.co.za

Please consider your application as unsuccessful if you have not been contacted within 2 weeks.

POPIA: by applying for the position, the applicant gives permission to the company to scrutinise and process personal information shared.