Harvest intern for 2025 season (Marklew Family Wines)

Wednesday, 16 October, 2024
Dirk Tredoux    
Western Cape  

Harvest intern for 2025 season

Marklew Family Wines, gelee in die Simonsberg-Stellenbosch distrik, is opsoek na toegewyde persoon om te help met die 2025 oes.  Ons is n klein kelder en die persoon sal met al die aspekte van wynmaak kennis maak, vanaf die wingerd tot in die kelder.  Dit sal n ideale geleentheid wees vir n wyn/wingerd student wat wil kennis maak met al die prosesse van wynmaak.

Aanvangsdatum is min of meer middel Januarie 2025 tot einde van die seisoen, wat gewoonlik einde Maart of 2 weke in April is. 

Eie vervoer en verblyf is n vereiste.

Epos asb jou CV na winemaker@marklew.co.za  


As ons jou nie binne 2 weke kontak nie, kan aanvaar word dat die aansoek onsuksesvol was.