Stellenbosch Hills is op soek na parshulpe vir die 2025 seisoen.
Kandidate moet beskikbaar wees van middel Januarie 2025 tot April 2025.
Vereistes:
Stuur jou aansoek as jy aan die vereistes voldoen aan winemaker@stbhills.co.za