Ons is opsoek na 'n hardwerkende, energieke persoon om ons te help met pars 2025.Stuur asb kort CV of aansoek met kontakbare verwysings na cellar@davidnadia.com.