Aankoper (Buyer) - Paarl Vallei Botteleringsmaatskappy

Friday, 31 January, 2025
anonymous    
Wellington  

Die posbekleër sal in die finansiële afdeling werksaam wees en rapporteer aan die Finansiële Bestuurder

Sleutel verantwoordelikhede van die pos sentreer rondom:-
  -  Navorsing, seleksie en aankope van kwaliteit produkte
  -  Bou van verhouding met verskaffers en onderhandelinge vir die beste pryse
  -  verwerk rekwisisies en bestellings
  -  Verantwoordelik vir alle aankope se administratiewe aangeleenthede
  -  Verantwoordelik vir opdatering van verskaffers goedkeurings en inligting
  -  Verantwoordelik vir relevante kliënte, verskaffer en diensverskaffer skakeling(intern en ekstern)
  -  Behulpsaam met die verkryging van verskaffer sertifiserings( Voedselveiligheid en ander)

Om vir die pos in aanmerking te kom, moet die aansoeker aan die volgende vereistes voldoen:- 
  -  Ten minste 5 jaar ervaring in relevante pos
  -  Uitstekende rekenaar vaardighede
  -  Baie goed verbaal en skriftelik kan kommunikeer
  -  Goed in spanverband en onder druk kan werk
  -  oor eie vervoer beskik

Die volgende sal aansoeke verder ondersteun:-
  -  'n Relevante naskoolse kwalifikasie, ondervinding in Voedselveiligheid en Kwaliteitstelsels, kennis/ervaring van bottelering van verbruiksgoedere en kennis van Ezy Wine  stelsel


Epos aansoek of lewer by ons perseel voor of op 14 Februarie 2025.