Ons Maatskappy in die Motor Industrie gelee in Stellenbosch is opsoek n georganiseerde middelvlak kandidaat om n Administratiewe rol te vervul.
Verantwoordelikhede:
- Hantering van rekeninge op unieke stelsel
- Algemene administrasie en rekordhouding
- Kommunikasie met kliënte, verskaffers en versekeraars
- Akkurate en doeltreffende verwerking van dokumente
Vereistes:
- Matriek
- Sterk administratiewe agtergrond
- Goeie kommunikasievaardighede
- Selfgedissiplineerd en in staat om onafhanklik te werk
- Moet Afrikaans en Engels magtig wees
- Rekenaarvaardig (Excell)
Indien u aan die minimum vereistes voldoen en passievol is oor die geleentheid, stuur asb u CV na marilizem@aaf.co.za.
Dui asseblief salaris verwagting en kennis periode aan.