Dringend opsoek na werk

Thursday, 10 April, 2025
Lourens     083 674 7844
Paarl  

Ek is dringend opsoek na werk in die Boland / Wynland area.

Ek het studeer na skool by Stellenbosch en het meer as 15 jaar se werks professionele ondervinding. Ek het gewerk in die onderstaande sektore.

  • Logistiek 
  • Transport
  • Wyn
  • Vrugte
  • Fmcg 
  • Supply chain
  • Retail

Bly in die Paarl en is onmiddelik beskikbaar. Het eie vervoer en als en bereid om te trek vir die regte geleentheid. 

Skakel my gerus vir meer informasie en my Cv. 

083 674 7844 
Lourenslr@gmail.com