Maatskappy in Groot Drakenstein is opsoek na n Kode 10 Drywer.
VEREISTE:
Eie vervoer na en van werk
Geldige Kode 10
Geldige PDP
Werk sal vereis dat die drywer 2 weke dagskof sal werk en 1 week nagskof.
Nagskof behels aflewering na 2 “retailers”
Eerlike & betroubare persone met geldige verwysings kan gerus hulle CV epos na: Douw.Willemse@alleebleue.com
Sluitingsdatum: 31 July 2025