Wednesday, 15 October, 2025
anonymous
Wellington
Wellington Wyne, geleë in die pragtige dorp van Wellington, is opsoek na parshulpe vir die 2026 seisoen.
Kandidate moet beskikbaar wees vanaf middel Januarie 2026 tot April 2026.
Verskeie poste beskikbaar:
WYNMAKERS ASSISTENTE
- Flotasie, skeiers, pers van druiwe, algemene byvoegings, monitering van fermentasie, verskeping van wyn, basiese ontledings, vate werk, ens.
ALGEMENE KELDER-HULP
- Masjien operateur, pomp van wyn, byvoegings, kelderhigiëne ens.
Die volgende sal in jou guns tel:
- Eie vervoer en verblyf
- Belangstelling in wynmaak
- Gewilligheid om oortyd en naweke te werk
- Betroubaar, energiek en verantwoordelik
Stuur CV aan: daniel@wellingtonwines.com / johanh@wellingtonwines.com