Koelenhof Wynkelder - Parshulpe 2026

Tuesday, 28 October, 2025
Handre Visagie    
Stellenbosch  

Koelenhof Wynkelder is opsoek na parshulpe vir die 2026 parsseisoen. 

Kom assisteer die wynmaakspan in alledaagse aktiwiteite in en rondom die wynkelder gedurende die seisoen. 

Tydperk : Middel Januarie –>  middel April 2026 

Vereistes : 

  • Bereidwilligheid om lang ure, asook oor naweke te werk. 
  • Kandidate moet energiek en hardwerkend wees. 
  • Passie vir die wynbedryf. 

Voordele :  

  • Markverwante vergoeding. 
  • Behuising beskikbaar op perseel. 
  • Ons verskaf n groot maaltyd eenmaal per dag. 


Stuur asseblief U CV na
handre@koelenhof.co.za  

Indien ons nie terugkom na U toe nie, aanvaar asseblief  dat U aansoek onsuksesvol was.