Friday, 7 November, 2025
Jacobus Fredericks
0724697063
Robertson
Ek is Jacobus Fredericks van uit die Robertson distrik,ek is opsoek na n geleentheid as n assistent wynmaker.
Ek het 10 jaar ondervinding. My kwalifikasies behels Skop 1-4 kursuse voltooi, het ook n learnership in winemaking voltooi.
2023 die Landbouwerker van die Jaar Kompetisie gewen in die Langeberg streek.
Wat ek kan doen is om verskeie masjiene te kan operateur soos Crossflow, Sentrifuge,Stabtar, Dynomos, Pars beheer bord, lorries vragte in en uitboek van skaal.
Het ook WineMS agtergrond kan ook swaele aanpas.
Ek doen ook die chemiese admin van in en uitboek van chemikaliee,ek hou ook rekords van GMP's en skoon maak skedules.
Ek is twee taalig en kan uitstekend n span mense lei.
My nommer is 0724697063 of jacobusfredericks096@gmail.com.