Parshulpe 2026 – Stellenbosch Hills

Thursday, 13 November, 2025
Charl Myburgh     023 881 3828
Stellenbosch  

Stellenbosch Hills is op soek na parshulpe vir die 2026 seisoen.

Kandidate moet beskikbaar wees van middel Januarie 2026 tot April 2026.

Vereistes:

  1. Moet SA ID besit
  2. Moet eie vervoer hê
  3. Moet eie verblyf hê in Stellenbosch of omgewing
  4. Moet onder druk kan werk
  5. Moet lang ure kan werk en beskikbaar wees vir naweke en vakansie dae
  6. Goeie kommunikasie vaardighede, gemotiveerd en hardwerkend
  7. Vorige pars ondervinding sal in die kandidaat se guns tel

Stuur jou aansoek as jy aan die vereistes voldoen aan winemaker@stbhills.co.za