Vleis besigheid soek 'n jong entrepeneur om besigheid te groei

Saturday, 15 November, 2025
anonymous    
Overberg  

Ons soek n gedrewe jongman wat ons vleis besigheid wil oorneem , 50% , met harde werk sal jy n volle vennoot raak , hardwerkend , eerlik , bestuurslisensie en dalk kennis van vleis- maar kan als leer ook - stuur asb jou email adres - Overberg area