Crosscape Agri Drones

Thursday, 4 December, 2025
MARCO HORAK     0813934258
Western Cape  

Cross Cape Agri Drones is trots om moderne, betroubare en koste-effektiewe drone-oplossings vir die landbou aan te bied. Ons help boere om vinniger, meer presies en meer winsgewend te werk.

Ons dienste sluit in:

  • Mapping / Survey: Presiese lugopnames, kartering en veldanalises.
  • Drone Spuitwerk: Akkurate bespuiting vir onkruiddoders, plaagdoders en vloeibare kunsmis.
  • Strooiwerk: Doeltreffende verspreiding van saad en korrelkunsmis.
  • Verkope: Professionele landbou-drones en toebehore.
  • Herstel & Onderhoud: Spoedige herstelwerk om jou toerusting vinnig terug in die lug te kry.

Waarom Cross Cape Agri Drones?

  • Hoë-presisie tegnologie
  • Betroubare diens & vinnige omkeertye
  • Kundigheid in plaaslike landboubehoeftes
  • Kostedoeltreffend, veilig en tydsbesparend