Assistent Plaasbestuurder

Saturday, 10 January, 2026
Alna     0829212756
Free State  

Ons kliënt is 20 km buite ROBERTSON  met  gevestigde boerdery vertakkings van  Wyndruiwe, steenvrugte en Sitrus.

Hy benodig die dienste van ‘n jong, eerlike, netjiese, toegewyde en hardwerkende persoon.

Dit is ʼn langtermyn geleentheid vir  ʼn energieke persoon wat leergierig is en  ʼn passie het vir die landbou.

DIE GESKIKTE KANDIDAAT MOET AAN DIE VOLGENDE VEREISTES VOLDOEN:

  • Minstens drie  jaar toepaslike ondervinding in die Landbou
  • Ervaring van Toesighouding van arbeidsmag
  • Goeie arbeidsverhoudinge
  • Rekordhouding kan handhaaf
  • Basiese meganiese kennis
  • Swaarvoertuig lisensie sal u aansoek versterk

Indien u belangstel en aan die vereistes hierbo voldoen, stuur dan u cv aan: alna@bvpd.co.za

Sluitingsdatum vir aansoeke: 24 Januarie 2026

Diensaanvaarding: So spoedig moontlik.