Parshulp 2026 – Stellenbosch Hills

Tuesday, 13 January, 2026
Charl Myburgh     0218813828
Stellenbosch  

Stellenbosch Hills is op soek na 'n parshulp vir die 2026 seisoen.

Kandidaat moet beskikbaar wees van Maandag 19 Januarie 2026 tot begin April 2026. 

Vereistes:

  1. Moet SA ID besit
  2. Moet eie vervoer hê
  3. Moet eie verblyf hê in Stellenbosch of omgewing
  4. Moet onder druk kan werk
  5. Moet lang ure kan werk en beskikbaar wees vir naweke en vakansie dae
  6. Goeie kommunikasie vaardighede, gemotiveerd en hardwerkend
  7. Vorige pars ondervinding sal in die kandidaat se guns tel

 Stuur jou aansoek as jy aan die vereistes voldoen aan winemaker@stbhills.co.za