Ons klient in Citrusdal is opsoek na ‘n “hands-on” en ervare Sitrus Plaasbestuurder wat sal toesien dat daaglikse bedrywighede en prosesse op die plaas van uitstaande gehalte is. Die suksesvolle kandidaat sal verantwoordelik wees vir die bestuur van alle aspekte op die plaas, ingesluit arbeid en boordpraktyke, om optimale oesopbrengstes te verseker. Hierdie posisie sal rapporteer aan die Eenheidsbestuurder van daardie area.
Noodsaaklike Vereistes