Welbedacht Wynlandgoed is op soek na dinamiese verkoopspersoon om ons bekroonde landgoedwyne te verteenwoordig en verkope te versterk. Die aansoeker se verantwoordelikhede is bevordering en verkoop van ons wynreeks aan binnelandse asook buitelandse kliente, bou en instandhouding van sterk klienteverhoudings, identifisering van nuwe geleenthede en markte, bereiking van verkoopdoelwitte.Vorige ondervinding in die wyn- of drankverkope sal voordelig wees maar nie vereiste nie. Goeie kommunikasie en onderhandelingsvaardighede, geldige ry bewys en eie vervoer. Passie vir wyn en kennis in die wynbedryf. Self gemotiveerd wees.Ons bied mededingende vergoedingstruktuur en die geleentheid om met 'n gevestigde wynlandgoed te werkStuur asb volledig CV met foto na myra@welbedacht.co.za