Friday, 24 April, 2026
Marelie Erasmus
+27825446490
Western Cape
FieldWise Solutions – Ondersteuning vir familieplase wat alles self moet dra.
Jy bestuur nie net ’n plaas nie - jy dra ’n nalatenskap.
Maar tussen die oes, personeel en verkope raak die administrasie en nakoming vinnig te veel.
Van data- en faktuurvaslegging tot kelderadministrasie en botteleringslogistiek - asook begrotings, kontantvloei-monitering, kostebestuur en verslagdoening.
ons help om die las ligter te maak, sonder om beheer by jou weg te vat.
Geen voltydse aanstelling. Geen onnodige koste.
Jy betaal net vir die tyd wat jy my nodig het.
Wanneer dinge ophoop of sperdatums druk:
ek is daar - vinnig, akkuraat en betroubaar.
Meer asemruimte. Minder stres.
Sodat jy kan fokus op jou plaas, jou mense en jou volgende oes.
FieldWise Solutions - Praktiese hulp wanneer dit regtig tel.