My ouderdom is 47, my meisie 50. Ons is stil mense. Hou by ons self. Woon baie netjies. Geen partytjies. Ons kyk regtig mooi na 'n woning.
Ek het die groen hande so tuin altyd mooi. Dit sal n groot bonus wees as ons n plaas huisie kan kry Noorder Paarl se kant toe. Ek het uitstekende verwysing van plaas voorman waar ons gewoon het.
Reageer asb op my advertensie en dan sal ek al my informasie en verwysings deel.
Baie dankie!