Friday, 19 June, 2026
Jacobus Fredericks
072 469 7063
Robertson
Opsoek na geleentheid om myself verder op tebou en te werk in die wynbedryf.
Ek is Jacobus Fredericks woonagtig in die Robertson wynvallei distrik en tans 34 jaar oud, getroud met 2 kinders.
Ekt het 11jaar ondervinding van die wynbedryf. Ek beskik ook met wine training kwalifikasies vanaf Senior kelder werker opleiding 1-4 en ook n national senior sertifikaat in wyn maak.
CV kan aangevra word na die email adres jacobusfredericks096@gmail.com. My kontak nommer is 072 469 7063.