Ons is op soek na 'n ervare senior kelderwerker. Die ideale kandidaat het 'n belangstelling vir wyn, is energiek en gretig om te leer en ook in staat om in 'n klein span te funksioneer.Stuur asseblief 'n kort CV met minstens 1 kontakbare verwysing aan na cellar@davidnadia.com.