Maatskappy in Groot Drakenstein is opsoek na ’n Trekker Drywer met ondervinding in spuitwerk in vrugteboorde en wingerde
VEREISTE:
Eerlike & betroubare persone met geldige verwysings kan gerus hulle CV epos na office1@alleebleue.com.