Stellenbosch Hills is op soek na parshulpe vir die 2027 seisoen.
Kandidate moet beskikbaar wees vanaf Januarie 2027 tot April 2027.
Vereistes:
Stuur jou aansoek as jy aan die vereistes voldoen aan winemaker@stbhills.co.za so spoedig as moontlik.