Soek Merlot en/of Chardonnay druiwe

   
Paarl  

Benodig Merlot en Chardonnay druiwe. Enige plek binne 75km vanaf Paarl. Prys onderhandelbaar.