Junior Verkoopsverteenwoordiger

Friday, 24 May, 2019
Magda Vorster     0829041246
Robertson  

Natures Own Beverages (Pty)/Ltd.

Bonnievale

Ons besigheid in die Suid-Afrikaanse alkoholiese drank sektor benodig die dienste van ʼn

JUNIOR VERKOOPSVERTEENWOORDIGER

Nature's Own, geleë in Bonnievale, het tans 'n opwindende tydelike werksgeleentheid vir 'n jong individu, wie verantwoordelik sal wees daarvoor om ons Plaaslike Distribusie Netwerk te bestuur.

Sleutel verantwoordelikhede

  • Bemarking van ons produkte, en betrokkenheid by bemarkingsaangeleenthede
  • Besoek aan plaaslike kliente
  • Identifiseer nuwe kliente en brei kliente tal uit
  • Neem van bestellings en hantering van aflewerings
  • Versekering uitstekende verkope in die verteenwoordigende areas
  • Bereiking van verkope doelwitte
  • Die daarstel van uitmuntende kliëntediens standaarde
  • Hanteer klagtes en navrae van kliente
  • Verkope in plaaslike mark: Bonnievale; Robertson; Swellendam; Ashton; Montagu; McGregor; Hermanus; Gansbaai; Kleinmond; Worcester; Stilbaai en Caledon
  • Hantering van aanlyn verkope

Vereiste Ervaring

  • Goeie kennis van wyn en spiritus Industrie
  • Bewys van verkoop ervaring
  • Uitstekende kommunikasie- en organisatoriese vaardighede
  • Vermoë om te luister en te verstaan wat kliënte se behoeftes is
  • Uitstekende kliënte diens
  • Rekenaargeletterdheid
  • Betroubaarheid
  • Goeie interpersoonlike verhoudinge
  • Positiewe ingesteldheid
  • Moet oor eie vervoer beskik

 

Indien jy belangstel in die pos stuur asb. jou CV aan magda@bvpd.co.za  

voor 7 Junie 2019.

Indien jy nie binne drie weke terugvoering ontvang nie, moet jy aanvaar dat jou aansoek onsuksesvol was.