2019 bulk benodig

Monday, 10 June, 2019
Bertus Basson     0823395727
Stellenbosch  

Ek is opsoek na die volgende:

7000L Cabernet Sauvignon 2019
7000L Shiraz 2019

Oorsprong Weskaap, ipw en wieta

Ongehout,vruggedrewe, elegant

Verwydering so gou as moontlik

Gekruisvloei met aankoop

Stuur epos na winemaker@mooiplaas.co.za as wyn beskikbaar het.