Administrasie en Voorraad Kontroleerder

Thursday, 4 July, 2019
anonymous    
Cape Town  

EC Wine Sales & Distribution, geleë in Brackenfell Industriele gebied, beskik oor ‘n pos vir ‘n Administrasie en Voorraad Kontroleerder.

Vereistes:

  • Slegs kandidate met ‘n voltooide skool opleiding sal oorweeg word.
  • Goeie rekenaarvaardighede en kennis van Excel.
  • Ondervinding in voorraad kontrole.
  • Kode 8 rybewys.
  • Moet Vurkhyser kan werk of bereid wees om te leer.
  • Eie vervoer.
  • Bereidwilligheid om met uitsondering op ‘n Saterdag of vakansie dag te werk teen vergoeding.
  • Goeie gesondheid – moet bokse kan optel.
  • Sober en netjiese gewoontes.

Take behels die volgende (maar is nie beperk tot):

  • Volle verantwoordelikheid vir voorraad kontrole.
  • Voorraad inteken en ontvang.
  • Voorraad uitboek en uiteensit vir verskillende areas.
  • Weeklikse voorraad opname en rekonsiliasie.
  • Help met aflewerings indien verlang.
  • Werksure 8am-5pm, Maandag tot Vrydag.
  • Enige ander take verwant aan die pos.

Verwagte salaris +- R8000 afhangende van ondervinding

Stuur CV (maks 3 bladsye) aan lynn@ecliquors.co.za. Suksesvolle kandidate sal gekontak word vir ‘n onderhoud.