Parshulpe benodig 2020

Friday, 23 August, 2019
Yolandi Barnard    
Breedekloof  

uniWines Vineyards se vier kelders in die Rawsonville-area bied enige jong, betroubare en hardwerkende persoon die geleentheid om ondervinding in die wynmaakproses op te doen gedurende die 2020-parsseisoen.

Geskikte kandidate sal van behuising voorsien word en moet beskikbaar wees vanaf begin Januarie tot einde April 2020.
Formele opleiding in wynmaak sal in kandidate se guns tel.
Stuur u CV aan yolandi@uniwines.co.za

Aansoeke sluit op 18 November 2019