Assistent pakhuisbestuurder benodig

Tuesday, 10 September, 2019
anonymous    
Stellenbosch  

'n Wynlandgoed in Bottelary is opsoek na 'n assistent pakhuisbestuurder. Vurkhyser lisensie en kode 8 lisensie, tesame met eie betroubare vervoer is 'n vereiste. 'n Kode 10 lisensie, ondervinding in etikettering en Sawis administrasie sal voordelig wees.

Vir meer inligting, stuur asb 'n CV en salarisverwagting.