3 ton Aflaaibak te koop met wurm - spoed verstelbaar - R45 000

Thursday, 19 September, 2019
anonymous    
Paarl  

Goor aflaaibak te koop met wurm.
Baie goeie kondisie - ratkas gediens.
Met verstelbare spoed.