Deeltydse Boekhoudster

Friday, 27 September, 2019
Sf Du Toit     0833251007
Wellington  

Wynplaas in Wellington soek 'n boekhoudster wat halfdag sal werk moet Pastel,Excel ken en rekenaarvaardig wees. Krediteure en debiteure beheer, bankrekening nagaan.