Koelenhof Wynkelder Parshulpe vir 2020

Tuesday, 1 October, 2019
Handre Visagie     0713192275
Stellenbosch  

Koelenhof wynkelder is opsoek na parshulpe vir die 2020 parsseisoen. Perfek vir n jong en hardwerkende persoon om ondervinding in die wynbedryf op te doen.

Die posisie is beskikbaar vanaf middel Januarie tot einde April 2020.

Behuising en daaglikse maaltye is beskikbaar.

Stuur u CV aan handre@koelenhof.co.za.