Ontwerp van logos, etikette, bemarkings materiaal

Friday, 11 October, 2019
Mariana Engelbrecht     +27 21 422 0122
Cape Town  

Baie ervare grafiese ontwerper beskikbaar om te help met die ontwerp van jou bemarkings materiaal, etikette en identiteit (van logos, besigheidskaartjies en brosjures, tot websites en aanlyn bemarking). Maar seker dat jou gedrukte en digitale bemarking asook verpakking alles dieselfde boodskap hard en duidelik uitstuur.

Mindfield Design spesialiseer daarin om jou bestaande besigheid te herpositioneer vir groei of vir nuwe markte, deur ons "Brand Alignment Makeover" produk. Hiermee help ons om presies te bepaal wat jou  besigheid anders maak, en hoe ons eenvoudig en duidelik kan weerspieël wat die doel en ware hart van jou besigheid is. Sodoende kan jy die kliënte aantrek wat jy regtig wil hê.

Ons kan ook help om die bemarkingsmateriaal vir jou funksie / mark / event.

Lees meer oor Mindfield Design en sien van ons vorige werk hier: https://www.mindfield.co.za