Assistant Plaasbestuurder

Saturday, 12 October, 2019
Roxanne    
Overberg  

Streek: Wes-Kaap, Grabouw

Katagorie: Landbou

Aanvangsdatum van Januarie 2020

 

Die plaas verbou vrugte en wyndruiwe.  Die pos sal geskik wees vir ‘n persoon wat resultaat gedrewe is en goeie kommunikasie vaardighede het. Die person moet in staat wees om personeel en kontrak werkers effektief en produktief te bestuur.  Die persoon sal aan die produksie bestuurder rapporteer. Die persoon sal die besproeiingstelsels en jong boomaanplantings bestuur.

 

Minimum vereistes:

  • Relevante tersiêre landbou of hortologiese kwalifikasie
  • Ten minste 2 jaar praktiese ondervinding in landbou produksie
  • Sterk arbeids bestuurs vaardighede en ondervinding
  • Rekenaar vaardig (Excel/Word)
  • Die vermoë om onafhanklik te werk en detail te bestuur

 

Verantwoordelikhede:

  • Produktiewe bestuur van arbeid en bou van gemotiveerde spanne
  • Bestuur van jongboom aanplantings
  • Bestuur van besproeiing sisteme in area van verantwoordelikheid
  • Bestuur van kostes in areas van verantwoordelikheid

 

Markverwante salaris

 

Stuur 'n opgedateerde CV (met afskrifte van relevante kwalifikasies), twee kontakbare verwysings en verwagte salaris aan roxanne@cluver.com.

As u nie binne 14 dae 'n antwoord ontvang nie, oorweeg asseblief u aansoek onsuksesvol.