Tydelike Assistent wynmaker Koelenhof 2020 parsseisoen

Tuesday, 15 October, 2019
Handre Visagie     0713192275
Stellenbosch  

Koelenhof Wynkelder benodig n assistent wynmaker vir die 2020 parsseisoen.

Die pos sal beskikbaar wees van begin Januarie tot einde Junie 2020.

Vorige ondervinding in die wynbedryf is n vereiste.

Stuur U cv na handre@koelenhof.co.za.